Huisgenoot WhatsApp Channel

Huisgenoot

55.5K subscribers

Verified Channel

Similar Channels

Swipe to see more

Posts

Huisgenoot
Huisgenoot
2/28/2025, 4:54:37 PM

FOTO VAN DIE DAG: Die aktrise Mila Fourie het die eerste keer sedert die geboorte van haar eersteling voor die kamera ingeskuif vir โ€™n fotosessie. En saam met haar was die klein seuntjie van wie sy net nie genoeg kan kry nie. (https://bit.ly/3EWi1wd) Foto: Petal Leaf Photography

Post image
โค๏ธ ๐Ÿ‘ ๐Ÿ’™ โ™ฅ๏ธ ๐Ÿ˜ฎ 46
Image
Huisgenoot
Huisgenoot
2/28/2025, 4:09:19 PM

Die voormalige eerste vrou van Springbokrugby vier haar nuwe hoofstuk met โ€™n revenge body wat skrik vir niks: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/bekendes/hygend-hert-rachel-gn-in-sak-en-as-nie-sy-laat-behoorlik-die-koppe-draai-20250228

โค๏ธ ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ˜ฎ 28
Huisgenoot
Huisgenoot
2/28/2025, 12:51:32 PM

Nรก vier jaar van avontuurlustige pendel tussen Amerika en Suid-Afrika het Marguerite Harris en haar man, Roy, die Paarl hulle huis gemaak: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/bekendes/marguerite-en-roy-se-nuwe-hoofstuk-die-rustigheid-van-die-paarl-is-lekker-20250228

โค๏ธ ๐Ÿ‘ 12
Huisgenoot
Huisgenoot
2/28/2025, 10:46:20 AM

Hoekom Marcelle Adams in die Kaap is โ€ข 20 jaar van mylpale vir die videowonder โ€ข Flitsvrae met Amanda Strydom: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/huisgenootvandag-20250204-2

โค๏ธ ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿคง 4
Huisgenoot
Huisgenoot
2/27/2025, 2:10:50 PM

FOTO VAN DIE DAG: Die rugbylegende Steven Kitshoff het pas aangekondig dat hy klaar is met rugby. Sy vrou, Aimee, vertel waaroor hy spyt is, maar ook hoekom hulle uitsien na die toekoms (https://bit.ly/3QAI2E0) Foto: Gallo Images/Getty Images.

Post image
โค๏ธ ๐Ÿ™ ๐Ÿ‘ ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐Ÿ˜ฎ ๐Ÿ™Œ 38
Image
Huisgenoot
Huisgenoot
2/24/2025, 9:52:51 AM

Wat het in Hilton en Annastasia van Zyl se oรซnskynlik liefdevolle verhouding verkeerd geloop?: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/ware-lewensdramas/hg-ware-lewensdramas-die-podcast-seisoen-2-episode-21-hilton-van-zyl-neem-sy-eie-lewe-na-hy-sy-gesin-uitwis-20250224

๐Ÿ˜ข โค๏ธ ๐Ÿ˜• ๐Ÿ™ 11
Huisgenoot
Huisgenoot
2/24/2025, 10:45:14 AM

Ons vra vir Irma โ€ข โ€™n Seun se soeke na geregtigheid โ€ข Cyndi, keer op keer: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/huisgenootvandag-20250204-2

โค๏ธ ๐Ÿ‘ โœŠ 8
Huisgenoot
Huisgenoot
2/21/2025, 1:11:42 PM

Al wat haar sesjarige seuntjie vir sy verjaardag wou hรช, was โ€™n Checkers Sixty60-temapartytjie. En Luzanne Fouche van Pretoria het nie teruggehou nie โ€“ diรฉ fotoโ€™s is nogal iets om te aanskou: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/fotos-basta-met-superman-kyk-die-sesjarige-se-kostelike-checkers-sixty60-partytjie-20250221

โค๏ธ ๐Ÿ‘ ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ’š ๐Ÿ˜ ๐Ÿ‘ ๐Ÿ’™ ๐Ÿ’œ ๐Ÿ’ฉ ๐Ÿ˜ข 65
Huisgenoot
Huisgenoot
2/24/2025, 12:12:23 PM

Party mense glo daar is vir elkeen โ€™n sielsgenoot, terwyl ander dink jy moet werk om by mekaar te pas. Glo jy in sielsgenote (https://bit.ly/3ERCK4s)?

๐Ÿ’ฉ ๐Ÿ˜‚ โค๏ธ ๐Ÿ‘Œ ๐Ÿ‘ ๐Ÿ™ˆ ๐Ÿฅฑ 17
Huisgenoot
Huisgenoot
2/21/2025, 11:08:14 AM

Elon Musk en sy bloedverwante โ€ข Vrees en hoop langs โ€™n broeikas โ€ข Afrikaans ensovoorts โ€ข Luister ons podcast oor Wilmar Valentine: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/huisgenootvandag-20250204-2

โค๏ธ ๐Ÿ˜ฎ ๐Ÿ‘ ๐Ÿ’โ€โ™€๏ธ ๐Ÿ–• ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ™„ 9
Link copied to clipboard!