A2J Vishoek WhatsApp Channel

A2J Vishoek

19 subscribers

About A2J Vishoek

A2J is waar jongmense bymekaar kom om nie net vriendskappe te vorm nie maar bo en behalwe dit, tyd met God te spandeer! Ons kom Sondae bymekaar in NG Vishoek se kerksaal om 09:00 en van tyd tot tyd doen ons lekker dinge soos stranduitstappies, kampe hou en ons is bitter lief vir die uitreike in die Karoo! Indien jy jouself iewers tussen gr.7 en gr.12 bevind moet jy beslis 'n draai kom maak! Aan God al die eer🙏🙌

Similar Channels

Swipe to see more

Posts

No posts available for this channel.
Link copied to clipboard!