
Presence Church
159 subscribers
Similar Channels
Swipe to see more
Posts

❗️BELOVED - 10 Junie 18h00❗️ R150pp Dames, indien julle nog nie julle plek vir Beloved bespreek het nie, die SLUITINGS datum is 9 Junie 10h00 (Maandag). Bespreek: Presence Whatsapp 0637055437 🌺

Couples Date Night❤️ 1️⃣4️⃣FEB - getroud, verloof of in verhouding‼️ Die aand behels: - hope PRET😝 - lekker kos en bederf🍴🍫 - goeie inspraak📖 - 🥰special moment🥰 tussen paartjies Belangrik om jou plek te bespreek op laatste Woensdag, 12Feb‼️‼️ R2️⃣5️⃣0️⃣p/couple❣️ Beloved Rekening FNB TJEK 62857889962 Naam as verwysing


DAMES🌺 Ons nooi jou uit na ons heel eerste BELOVED aand van 2025 toe. Dinsdag: 4 Maart @ 18h00 Plek: Rond-on-Talie R150pp Bring jou, vriendin, ma, ouma en sussie saam. Bespreek nou by ons kantoor: 063 705 5437
