
Namaqua West Coast Tourism
122 subscribers
About Namaqua West Coast Tourism
Namaqua West Coast's official channel. Follow for updates on: flower season, local offerings, promotions, accommodation, restaurants, adventure, events, and what the West Coast Wine Route has to offer. www.visitnwc.com
Similar Channels
Swipe to see more
Posts

'n Eerste vir Vredendal kom en geniet die dag saam met ons by Draaihoek Lapa dit is n MSA Western Cape Off Road Club “live race” ons gaan n toeskouers punt op die baan he en dan by die Lapa gaan die pits wees waar die manne “re-fuel” en sal al die aksie daar gebeur. Daar sal verskeie stalletjies wees en daar sal die heeldag musiek wees en n feestlike atmosfeer. Die Vrydag aand is dit n “meet & greet” borge funksie waar die deelnemers en die borge bietjie gesellig kan verkeer Blackie Swart tree dan ook op by die geleentheid. Kom en geniet hierdie eerste vir Vredendal op 8 Maart 2025 en ook die Vrydag aand. As jy kaartjies soek vir Vrydag aand kontak Tertia by 083 628 8855.

Sunday Plated Buffet – Only R195 per person! @ Letsatsi Lodge, Vanrhynsdorp Served from 12:00 to 15:00 Enjoy a perfect Sunday with delicious food and great company, surrounded by family and friends. Like our page for updates and share with your friends. Book now to avoid disappointment! 📞 027 219 2828 📧 [email protected] 🌐 ncfamouslodges.com/letsatsi-lodge

Dis Melktertdag!! 📍Manuela's, Vredendal vier dit vandag met heerlike Melkkos (ongeveer 500ml per porsie) @ R55 en lekker vars gebakte melkterte, groot @ R 140 en kleintjies teen R25! Plaas jou bestelling gou om teleurstelling te voorkom! ♥️ ☎️ 027-2133582

We would like to announce that our online shop has officially been launched and is now open to the public. Please be advised that our products are seasonal and some can be removed or new products can be added on to the shop as the seasons changes. We hope that all our clients enjoy their shopping experience. Happy shopping! Click on the links below to visit the store: www.oldjail.co.za or www.outronk.co.za For any further assistance or information regarding any of our products please feel free to contact us: Email: [email protected] Phone: 066 222 4561

https://www.instagram.com/p/DGfKhcpMoi2/?igsh=c2NoMzNhYmhjaGtm

Op Donderdag, 27 Februarie is dit Melktert dag!! Manuela's,Vredendal vier hierdie trots Suid-Afrikaanse ikoon deur dit sommer die hele week te hou! Kom kuier elke dag lekker saam of bestel dit vir wegneem!