
Die Volle Waarheid
46 subscribers
About Die Volle Waarheid
Ons lewe in ‘n tyd waar dit baie moeilik is om te onderskei wat waarheid is. Ons weet ook dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. In 2Timótheüs 3 word die toestand van die mens in hierdie tyd beskryf. Hulle sal leer en nooit tot ‘n kennis van die waarheid kom nie. Daar is hoop! Die Here nooi ons in Jeremia 6:16: “Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel…. Hier by Die Volle Waarheid poog ons dus om u te help om terug te keer na u Bybel en te soek na die waarhede wat God vir ons in Sy Woord opgeteken het, sodat ons kan sin maak uit dit wat om ons gebeur. Ons poog ook om saam met u gereed te maak vir die naderende koms van ons Here Jesus Christus wanneer ons rus sal vind vir ons vermoeide siele. Jesus is immers “die Weg en die Waarheid en die Lewe” deur wie ons by die Vader kan kom. [Johannes 14:6]
Similar Channels
Swipe to see more
Posts

3. God Se Waarskuwings Word Geïgnoreer | Nicolene Filmalter

1. Die Mates Van Die Ark - Hoe Groot Was Hy | Nicolene Filmalter

2. Hoe Sterk Moes Die Ark Gebou Word | Nicolene Filmalter

8. Tweede Vals Leerstelling In Die Beker - Die Onsterflike Siel | Ernie Rex

7. Eerste Vals Leerstelling In Die Beker - Sondagonderhouding OF Gedenk Die Sabbatdag | Ernie Rex

23. Inkopies Word Verbied Op Sondag | Mark Woodman