
kykNET
February 13, 2025 at 09:20 AM
’n Ambisieuse jong skrywer en die ontwikkelaar van ’n nuwe dating app gaan op ’n reeks afsprake – maar selfs die slimste mense kan nie die liefde ontsnap nie! 💕💘
Kyk dit op 15 Februarie om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144 📺 of stroom dit enige tyd op DStv Stream & Catch Up!
🔗: https://bit.ly/4aWZsUG
❤️
👍
🙏
👎
😂
💩
📡
😎
😢
😮
66