Group Editors Community News
February 17, 2025 at 10:22 AM
Leerders van die Kaalvoet Tutor Sentrum vir kinders met neurodiversiteit neem deel aan die Bloekomboom-projek van die KKNK. Die groep se kunswerke is gekies om tydens die KKNK uitgestal te word met die titel 'Diepe Grond'.
https://www.oudtshoorncourant.com/News/Article/Local-News/kleurvolle-volstruistekeninge-gekeur-vir-kknk-202502170850