
Group Editors Community News
February 17, 2025 at 02:19 PM
Leerders van George Voorbereidingskool het Vrydag 14 Februarie gewys dat hulle groot omgeeharte vir bejaardes het. Hulle het altesaam 1 196 nie-bederfbare blikkies kos ingesamel en dit is tydens ‘n spesiale geleentheid aan Huis JJ Watson en Rosemoor tehuis vir bejaardes oorhandig.
https://www.georgeherald.com/News/Article/Local-News/papiervliegtuie-en-blikkies-vir-valentynsdag-202502170152