
Group Editors Community News
February 18, 2025 at 07:35 AM
Daar word onlangs weekliks tussen drie en vier klagtes van bedrog by die Groot-Brakrivier Polisie aangemeld. En dit is nie sommer net klein bedrae nie, sê die polisie, dit is enigiets van R500 tot R500 000 waaruit mense geswendel word. https://bit.ly/4k5Cjn0
😢
😮
2