Group Editors Community News
Group Editors Community News
February 22, 2025 at 11:34 AM
Vroue van Phakamani Makhosikazi in Thembalethu vaar vanoggend die strate in om vir die boelies en misdadigers in die gemeenskap te sê: “Genoeg is genoeg!” https://www.georgeherald.com/News/Article/Crime/stop-die-geweld-se-vroue-van-thembalethu-202502221231
👍 1

Comments