
🔞 SA911
March 1, 2025 at 10:36 AM
*SASOLBURG *
Sasolburg het n groot storm gehad. Paaie is verspoel en nat wees versigtig
Laat weet van enige probleme op die paaie.
Nodige mense op toneel.
Verkeer hoop op gebruik alternative route asb.
*GAUTENG TRAFFIC&EMERGENCY **
Sydney 0631566379
Jay jay +27 62 300 7916
🚒🚑🚓