
Langeberg Municipality
March 1, 2025 at 04:37 AM
Langeberg MK: Elektrisiteit is tans af in Montagu as gevolg van ʼn elektriese fout. Geskatte stilstandtyd is tans onbepaald. Elektrisiens gee aandag aan die situasie. Verskoningvir die ongerief.