
Drakenstein Municipality
February 26, 2025 at 09:21 AM
#jouharmonievanklanke
Dis #munisipaliteittyd met Drakenstein Munisipaliteit
Donderdagoggend 27 Februarie 2025 om 9h30 kuier die Speaker van die Raad, Raadslid Koos le Roux in die ateljee.
Skakel in en luister na die jongste besluite wat in die raadsvergadering geneem is.
Gesels saam op die WhatsApp Nommer 072 069 0295.
Luister ook aanlyn by www.paarl967fm.co.za
#trotsdrakenstein
👍
1