Johandre B. Potgieter (The Mission)
Johandre B. Potgieter (The Mission)
February 6, 2025 at 08:47 AM
God gee vir elkeen van ons die keuse om op Hom te vertrou of om op onsself te vertrou. Glo my as ek sê, die uitkoms van jou keuse gaan vryheid of frustrasie veroorsaak.
🙏 ❤️ 🙌 👍 💯 ♥️ 👏 💚 💜 🤲 301

Comments