Johandre B. Potgieter (The Mission)
Johandre B. Potgieter (The Mission)
February 23, 2025 at 07:12 PM
Die hoeveelheid kritiek wat jy kan hanteer sal bepaal hoe ver jy kan gaan in enige iets in die lewe. Ek bid saam met jou vir n duk vel en vir n fokus wat nie geonderbreek kan word deur die lawaai van mense nie.
🙏 ❤️ 🙌 👍 🔥 😢 ♥️ 🐦‍🔥 👑 😂 338

Comments