Johandre B. Potgieter (The Mission)
Johandre B. Potgieter (The Mission)
February 24, 2025 at 08:20 AM
Radikale gehoorsaamheid het Noag en sy gesin gered van die vloed en die chaos wat oor die aarde gespoel het. Vriend, ek wil jou aanmoedig om radikale gehoorsaamheid aan God se stem te beoefen, dit sal jou en jou gesin spaar van onnodige chaos!
🙏 ❤️ 🙌 👍 👏 🔥 ♥️ 👑 💜 💪 272

Comments