RMIS - Red Meat Industry Services
RMIS - Red Meat Industry Services
February 11, 2025 at 02:53 PM
*RMIS Naspeurbaarheid Platform:* Om jou produksie-eenheid te identifiseer en 'n unieke nommer te ontvang vir naspeurbaarheid, volg asseblief hierdie skakel: https://rmis.co.za/services/traceability/ Jou produksie-eenheid nommer sal gebruik word om: 🐂 Die verkoper se ligging aan 'n koper te verifieer 🐂 Te kommunikeer vir siektebestuur 🐂 Minimum naspeurbaarheidsdata te deel op die RMIS data uitruil platform deur jou gekose rekordhouding stelsel - _diere identifikasie, spesie, ligging en datum van verskuiwing_ Vir meer ingligting asook 'n stap-vir-stap gids oor hoe om die platform te gebruik besoek die RMIS webwerf.
🤝 1

Comments