Nuusweek
Nuusweek
February 5, 2025 at 10:13 AM
๐—ž๐—ฌ๐—ž: ๐—ž๐—ถ๐˜๐˜€๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ฟ๐—ฒรซ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—ช๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ต๐—ผ๐—ฒ๐—ธ Videos en foto's word tans wyd op sosiale media versprei nรก gister se swaar reรซn, storms, kitsvloede en oorstromings in Wind. Die Namibiese Meteorologiese Diens voorspel dat swaar reรซn nog die res van die week sal voortduur. Luister vanmiddag 13:50 wanneer ons met die radiosie Kanaal 7 in Windhoek gesels. Videos: Verskaf deur Kanaal 7

Comments