
Nuusweek
February 7, 2025 at 03:02 AM
In die jongste uitgawe van Nuusweek kan jy alles oor die staatsrede en die reaksie daarop lees, Steve Hofmeyr skryf oor die s-woord, Niël van Vuuren se eerste spotprent vir Nuusweek verskyn en vind uit wie is Susanna met die bulderende stem wat Pretoria laat bewe.
👍
2