Nuusweek
Nuusweek
February 21, 2025 at 03:22 AM
In die uitgawe van Nuusweek kan jy uitvind waarom 'n BTW-verhoging politieke selfmoord sou wees, wat Ernst Roets tans in die VSA maak en wie moontlik die VF Plus se volgende leier gaan wees. https://www.pretoriafm.co.za/nuusweek/
👍 😢 🙏 6

Comments