
George Municipality Channel
February 18, 2025 at 11:29 AM
*Openbare Kennisgewing: Tydelike Sluiting van Uniondale Biblioteek*
_*Uitgereik deur George Munisipaliteit 18 Februarie 2025*_
Weens onvoorsiene omstandighede sal die Uniondale biblioteek vandag ook nog gesluit wees. Die biblioteek heropen môre, Woensdag 19 Februarie, vanaf 10:00 tot 16:30.
Vir navrae, kontak asseblief:
Uniondale Biblioteek: 044 752 1024
George Biblioteek: 044 801 9288
Ons vra omverskoning vir enige ongerief.
*Public Notice: Uniondale Library Temporary Closure*
_*Issued by George Municipality 18 February 2025*_
Due to unforeseen circumstances, Uniondale Library will also be closed today. The library will reopen tomorrow, Wednesday, 19 February, from 10:00 to 16:30.
For assistance, please contact:
Uniondale Library: 044 752 1024
George Library: 044 801 9288
We apologise for any inconvenience caused.