George Municipality Channel
George Municipality Channel
February 19, 2025 at 12:37 PM
*OPENBARE KENNISGEWING TERUGVOERVERGADERING: WYK 16* Kennis geskied hiermee dat ‘n openbare terugvoervergadering vir Wyk 16 gehou sal word op: *Datum: Donderdag, 27 Februarie 2025* *Lokaal: New Dawn Park Laerskoolsaal* *Tyd: 18:00* *Councillor T Jeyi* WYKSRAADSLID: WYK 16

Comments