
George Municipality Channel
February 19, 2025 at 01:57 PM
*Heropening van die Ou Klipgebou in Pacaltsdorp vir bejaardes en gemeenskapsgebruik*
_*Uitgereik deur George Munisipaliteit 17 Februarie 2025*_
*Sien video:* https://youtu.be/SRr242KMih4
Die Uitvoerende Burgemeester van George, Rdd. Jackie von Brandis, het Vrydag die historiese Ou Klipgebou in Missionweg, Pacaltsdorp tydens 'n seremonie amptelik heropen vir die gebruik van die bejaardes van Pacaltsdorp, die plaaslike sakevereniging en die Creative Community Development Project (CCDP).
*Lees meer:* https://tinyurl.com/4bewftum