Laerskool JJ vd Merwe
Laerskool JJ vd Merwe
February 12, 2025 at 04:24 AM
Geagte ouers *Roosterverandering vir Donderdag, 13 Februarie en Vrydag, 14 Februarie* *Graad R – 3:* Gewone skooldae soos op ń Donderdag en Vrydag. *Graad 4 – 7:* 1️⃣Donderdag, 13 Februarie: Vrydag se rooster word gevolg. 2️⃣Vrydag, 14 Februarie: Donderdag se rooster word gevolg. Maak asseblief seker dat u kind Vrydag se boeke vir Donderdag inpak en Donderdag se boeke vir Vrydag. Dankie vir u samewerking. JJ groete
👍 😂 🙏 4

Comments