
Laerskool JJ vd Merwe
February 18, 2025 at 11:36 AM
Geagte ouers...
*Inligting aangaande vanmiddag se sportoefeninge:*
Neem asb. kennis dat daar vanmiddag *GEEN* sportoefeninge gaan wees as gevolg van die koue weer nie.
Dankie vir die samewerking.
Lekker middag