Advertise Jobs/Werk
Advertise Jobs/Werk
February 28, 2025 at 05:57 AM
Hartenbos Slaghuis het twee poste beskikbaar. Ons is op soek na 'n Gekwalifiseerde Blokman en Algemene Slaghuis Werker. Stuur jou CV na [email protected]. Let wel: Slegs CV's wat na ons e-pos gestuur word, sal oorweeg word. Ons benodig iemand wat so gou as moontlik kan begin. Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

Comments