Advertise Jobs/Werk
Advertise Jobs/Werk
February 28, 2025 at 06:19 AM
Groot aandag alle werk soekers. Met die nuwe Kraaibosch Romans Pizza wat gaan open Soek ek personeel 1 woonagtig in protea park,lavalia,rosemore en naby liggende gebiede weens vervoer 2 bereid wees om 6 weke op training te gaan in die kaap.. ongelukkig n hoofkantoor vereiste...ons betaal die omkostes dont strss 3 SOBER gewoontes 4 twee talig 5 netjies en betroubaar As jy die vereistes meet stuur asseblief jou cv na [email protected] Ek kort 11 van daai area en 4 van Pacaltsdorp 3 kassiere 8kombuis personeel -kraaibosch 1 kassier 3 kombuis -pacaltsdorp In die subject line sit asb jou naam en woonarea in om dit maklik te maak So gou moontlik asb.. Dankie almal
👍 3

Comments