
Advertise Jobs/Werk
February 28, 2025 at 06:30 AM
‘n Gevestigde Eiendoms-bestuur Maatskappy in George benodig dringend ‘n dinamiese administratiewe assistent. Die ideale kandidaat is doeltreffend, ‘n probleemoplosser met uitstekende kommunikasievaardighede en onberispelike aandag vir detail.
Die pos vereis ‘n hoë mate van akkuraatheid, goeie inter persoonlike verhoudinge en die vermoeë om onder druk te presteer.