
BEWEEG KERK
February 4, 2025 at 10:10 AM
📢 DIS VANAAND WAARHEID KURSUS! 🔥
Die wag is verby – vanaand duik ons in die Waarheid van die begin tot die einde van die Bybel! 📖✨
✔️ Interaktief met Q&A – bring jou vrae!
✔️ Ontdek God se waarheid en hoe dit jou lewe kan verander!
📅 Vanaand – 19:00
📍 Op kampus of aanlyn
🎟️ Het jy nog nie geregistreer nie? Doen dit hier:
https://www.beweegkerk.co.za/kursusse-en-konferensies
Ons sien jou daar! 🙌🔥 #waarheidkursus #leweindiewoord
❤️
💪
3