BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
February 7, 2025 at 08:31 AM
*BELANGRIKE DATUMS* ______________________________________ 🔥 *Beweeg Tieners Vuur & Vibe Aand!*🔥 Vanaand van 18:30 – 21:00 kom ons bymekaar rondom die vuur vir ’n aand vol pret, kuier en Geesvervulde oomblikke! Moenie dit misloop nie! ⚡ Ingang: Gebruik asseblief die voorhek waar mense op Sondae inkom. Sien jou daar! 🔥🙌 #beweegtieners ______________________________________ *Familie aanbiddingsaand*🙌🏻🔥 Moenie vergeet van ons Familie Aanbiddingsaand hierdie Vrydag nie! Registreer sommer nou! Dit is GRATIS! https://forms.gle/fo1CvLQRXuPx9NEH7__ ______________________________________ *Herinnering: Bid op die Grond* 🗓️ Môreoggend, 08 Feb ⏰ 06:00 📍 Op die plaas Kom bid saam met ons! Sien julle môre 🙏✨ _____________________________________ *Zambië meeting* Sondag 9 Feb 📍 Kinderkerk 🕔 16:00 https://chat.whatsapp.com/HUgpTOwYDe57ChAX9REMWJ ______________________________________ *Besigheidsel* JC bied hierdie maand Besigheidsel aan – ’n plek waar geloof en besigheid ontmoet. Kom wees deel van die koninkryksbesigheid-beweging en ontdek hoe jou onderneming ’n groter impak kan maak! 📅 Datum & Tyd: 11 Feb | 06:00 📍 Waar: Aanlyn of op kampus 💼 Vir wie: Entrepreneurs, besigheidsleiers en dromers Moenie hierdie geleentheid misloop nie – skryf vandag in! ✨ ______________________________________ *Jou huwelik is ’n belegging!*💍✨ Sluit aan by ons Huweliksnaweek – ’n naweek van oprigting, konneksie en verandering deur die Heilige Gees. Ontvang praktiese tools om julle verhouding te verdiep en te versterk! 📅 Vrydag – Sondag 📍 Langebaan 💰 R800 per paartjie Beperkte plek beskikbaar! Bespreek nou: https://www.beweegkerk.co.za/events-1/huwelike _____________________________________ *MASSA UITREIK! *🌍🔥 Ons trek saam die gemeente in en bring Jesus na die mense! 💛 Kom stap in jou roeping van versoening en wees deel van wat God doen! 📅 15 Feb ⏰ 09:00 📍 By die kerk Jy is geroep, jy is gestuur – sien jou daar! 🙌✨
🙏 1

Comments