BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
February 8, 2025 at 06:11 AM
Dis môre Sondag – en wat is beter as Sondag? ‘n Genesingsdiens! Kom beleef die krag van God se genesing! Nooi jou familie, nooi jou vriende, nooi iemand wat siek is, iemand wat moedeloos is, iemand wat ‘n wonderwerk nodig het. @jcvanrooyen preek Sondag altwee dienste! Hierdie is ‘n Sondag wat jy nie wil mis nie! 📅 9 Februarie ⏰ 09:00 & 18:00 Kom met verwagting – God is nog steeds die Geneesheer! #kerkvandiegemeenskap #gemeenskapkerk #genesing #wonderwerke #sondagdiens
❤️ 🙏 💜 9

Comments