BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
February 11, 2025 at 06:55 AM
MASSA UITREIK! 🌍🔥 Ons trek saam die gemeente in en bring Jesus na die mense! 💛 Kom stap in jou roeping van versoening en wees deel van wat God doen! 📅 15 Feb ⏰ 09:00 📍 By die kerk Jy is geroep, jy is gestuur – sien jou daar! 🙌✨

Comments