BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
February 13, 2025 at 05:47 PM
Ons eie grond! 🌱🏡 Die Here praat intensief met ons oor die volgende stap vir Beweeg Kerk—ons eie grond! Hierdie is meer as net ’n gebou; dit is ’n beweging, ’n huis van geloof, ’n plek waar God se planne vir sy mense ontvou. Kom wees deel van hierdie visie. Belê in ewigheidswaarde! BOUFONDS 💰 Bank: Nedbank 🏛️ Rekeningnaam: Beweeg Kerk Kaap 🔢 Rekeningnommer: 1253181454 📂 Tipe rekening: Lopende rekening 🏦 Takkode: 198765 | Taknaam: SBS TRANSACTIONAL (3951) 🌍 SWIFT-kode: NEDSZAJJ Dankie dat jy saam met ons bou! 🙌✨ #kerkvandiegemeenskap #geloofinaksie #saaiingoeiegrond #beweegingeloof #bouaandietoekoms #godsevisie
❤️ 3

Comments