BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
February 21, 2025 at 07:34 AM
Goeiedag gemeente, is hier moontlik iemand met kennis van ‘n Cerox X 700 “printer”? Ons sal dit baie waardeer indien iemand ons kan help om die “printer” aan mekaar te sit en te verduidelik hoe dit werk. Indien iemand ons kan help kontak asb die kerkkantoor. Baie dankie JC

Comments