BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
February 25, 2025 at 07:59 AM
JC verjaar, so jy hoef nie kos te maak nie! Geniet ‘n take-away worsbroodjie op hom of kom kuier saam! Donderdag 27 Februarie enige tyd van 18h30 af! As jy ‘n worsbroodjie gaan kom optel, laat weet ons asb hieronder hoeveel mense is in jou gesin:
❤️ 😊 🤗 4

Comments