♻️ VF Plus | Kempton Park | Updates
♻️ VF Plus | Kempton Park | Updates
February 13, 2025 at 12:55 PM
🇿🇦 *MINISTER VAN LANDBOU, JOHN STEENHUISEN, VERWELKOM DIE ONDERTEKENING VAN DIE BEWARING EN ONTWIKKELING VAN LANDBOUGROND WET!* > _Terwyl die DA besig was om te huil oor hul deur die ondertekening van die Onteiening Sonder Vergoeding wet onkant gevang was, is die Wetsontwerp op die Bewaring en Ontwikkeling van Landbougrond – skelm deurgeglip terwyl niemand kyk nie! Geteken deur president Cyril Ramaphosa op 29 Januarie 2025, hierdie lieflike stukkie wet gee die regering die mag om te dikteer wat boere mag en nie mag plant nie, want natuurlik kan private grondeienaars nie met hul eie grond vertrou word nie. So vergeet van jou "vryheid om te boer"—DANC het 'n saadkatalogus, en jy sal plant wat hulle sê! Dankie vir hierdie fantastiese wet Minister John Steenhuisen, so much for: *"The DA will protect your private property rights!"* Hiers 'n slagspreuk wat u gerus op u plakkate kan gebruik in die 2026 plaaslike verkiessing: *DANC — die oes wat misluk!*_ 📰 *LEES:* https://www.gov.za/news/media-statements/minister-john-steenhuisen-welcomes-signing-preservation-and-development 🧡 *KOM SÊ JOU SÊ HIER:* https://www.facebook.com/share/p/1B1XRm7kgt/
😡 👍 👎 💚 5

Comments