♻️ VF Plus | Kempton Park | Updates
♻️ VF Plus | Kempton Park | Updates
February 13, 2025 at 12:56 PM
🇿🇦 *VF PLUS DIEN KLAG IN BY MRK EN PARLEMENT SE ETIEKKOMITEE IN TEEN ANDILE MNGXITAMA OOR AANHITSING TOT GEWELD EN MOORD!* > _Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) sleep Andile Mngxitama – wat nou in die MK Party wegkruip – voor die Menseregtekommissie (MRK) en die Parlement se Etiekkomitee vir sy haatspraak en aanhitsing tot geweld. As iemand weet hoe om Mngxitama te hanteer, is dit die VF Plus. Laat ons nie vergeet, dit was die VF Plus wat Andile se klein rasse-ydelheidsprojek, Black First Land First (BLF) laat verdwyn het. In 2019 het die VF Plus BLF se blatante rasse beleid oortreding van die Kieswet ontbloot, wat die OVK gedwing het om die BLF as politieke party ​​te deregistreer._ 📰 *LEES:* https://www.vfplus.org.za/af/jongste-nuus/vf-plus-dien-klag-by-mrk-en-parlement-se-etiekkomitee-in-teen-andile-mngxitama-oor-aanhitsing-tot-geweld-en-moord/ 🧡 *KOM SÊ JOU SÊ HIER:* https://www.facebook.com/share/p/18FkbbNPhX/
👍 👏 💚 😡 🥊 7

Comments