
Nelson Mandela Bay Municipality
February 28, 2025 at 10:32 AM
Die Direktoraat: Infrastruktuur en Ingenieurswese van die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit het 'n spesiale besoek gebring aan die Laerskool Abraham Levy in Schauderville om die Graad 5 leerders bewus te maak van die belangrikheid van waterbesparing, bewaring en sanitasie.
Die leerders het deur middel van 'n prettige en interaktiewe aanbieding oor verantwoordelike watergebruik geleer, eenvoudige maniere ontdek om water daagliks te bespaar (tuis en by die skool), en geleer waarom die beskerming van hierdie kosbare hulpbron van kritieke belang is.
Die span het ook van die geleentheid gebruik gemaak om opwindende besonderhede oor die Mandelabaai-kunstefees te deel, wat tans gehou word en 2 Maart 2025 ten einde loop.
Moet ons jou skool volgende besoek? Stuur vir ons 'n boodskap op Facebook Messenger, en ons doen die res.
#allhandsondeck
#savewater
#everydropcount#togetherwecanadoptawatersavinglifestyle
#mbaf2025
#leavenoonebehind
#buildingtheeasterncapewewant