
AfriForumTV
February 18, 2025 at 12:55 PM
Willie Esterhuizen gesels môre om 10:30 op Pretoria FM oor _Vetkoekpaleis 3._
Hy skryf nuwe stories wat almal sal laat lag!
Jy kan deel wees van die opnames by AfriForum Teater en foto's in die Vetkoekpaleis-restaurant saam met die akteurs neem.
Koop jou kaartjies by www.afriforumteater.co.za.
👍
1