AfriForumTV
February 28, 2025 at 08:34 AM
Kyk na hierdie oulike video van die agtjarige Almi. Sy kyk 𝙊𝙪𝙢𝙖 𝙚𝙣 𝙊𝙪𝙥𝙖 𝙝𝙚𝙩 𝙧𝙤𝙤𝙞𝙢𝙞𝙚𝙧𝙚 op AfriForumTV. Hierdie program leer haar om haar moedertaal te beskerm deur nie Afrikaans met Engels te meng nie.
Nou beskikbaar op AfriForumTV.
Besoek www.afriforumtv.co.za of laai die toep af.
Beskikbaar op alle Google Play-gesertifiseerde slim-TV's.