
Khula-Impact Markets
May 13, 2025 at 04:08 AM
🔧 *Dieselwerktuigkundige Gesoek – Vereeniging* 🔧
Ons is dringend op soek na 'n *ervare dieselwerktuigkundige* vir voertuie.
📍 Posisie geleë in *Vereeniging*
✅ Moet 'n geldige *rooiseël* hê
📲 Stuur asseblief jou CV na *076 876 2606* (slegs WhatsApp – geen oproepe asseblief)
*Begin so gou moontlik!*
❤️
1