
Group Editors Community News
June 2, 2025 at 07:36 AM
*Die 26-jarige Noag Johnson van Welgeluk in die Oudtshoorn-distrik is Vrydag in die Oudtshoorn-streekhof lewenslank tronk toe gestuur nadat hy op twee aanklagte van verkragting, twee van aanranding, aanranding om ernstig te beseer en menseroof skuldig bevind is.*
Lees meer by die skakel hieronder: ⬇️
https://www.oudtshoorncourant.com/News/Article/Crime/man-wat-vrou-van-55-verkrag-kry-lewenslange-tronkstraf-202505220930
❤
😮
2