Group Editors Community News
Group Editors Community News
June 3, 2025 at 08:06 AM
*Francisco Erasmus (50) van George, wat aan moord met voorbedagte rade op die 60-jarige Abraham Herandien van Bloupunt, Dysselsdorp, skuldig bevind is, is gister, 2 Junie, in die Oudtshoorn-streekhof lewenslange gevangenisstraf opgelê.* Lees meer by die skakel: ⬇️ https://www.oudtshoorncourant.com/News/Article/Crime/herandien-se-moordenaar-kry-lewenslank-202506030915
👍 😮 🙏 3

Comments