Group Editors Community News
Group Editors Community News
June 4, 2025 at 02:30 PM
'n Moord is 'n tydjie gelede in Blomnek naby De Rust gepleeg. Volgens inligting is 'n meisie na bewering deur haar kêrel doodgesteek by die kliniek in die nedersetting. Ons hou lesers op hoogte soos ons inligting ontvang. https://www.facebook.com/OudtshoornCourant/videos/608685088268762
😢 😡 4

Comments