Group Editors Community News
Group Editors Community News
June 9, 2025 at 07:19 AM
*’n Vrou (43) van Oudtshoorn, wat skuldig bevind is op 36 aanklagte van diefstal en ’n 100 van bedrog is in die Oudtshoorn-landdroshof ’n opgeskorte vonnis opgelê en vir twee jaar in huisarres geplaas.* Lees meer by die skakel: ⬇️ https://www.oudtshoorncourant.com/News/Article/Crime/huisarres-vir-vrou-wat-steel-en-bedrog-pleeg-202506040736
😂 😮 😡 😢 🙆‍♂ 7

Comments