Group Editors Community News
Group Editors Community News
June 11, 2025 at 02:03 PM
*Die klag van strafbare manslag teen Samantha Meyer (40), die bestuurder van die voertuig wat op 8 November 2024 by die kruising van Voortrekkerweg en Randstraat in ’n botsing met die voertuig van die jong onderwyser, Peter-John Sauls, betrokke was, is Dinsdag deur die Staat in die Oudtshoorn-landdroshof teruggetrek.* Lees meer by die skakel hieronder: ⬇️ https://www.oudtshoorncourant.com/News/Article/Crime/strafbaremanslagsaak-teruggetrek-202506111232
👍 1

Comments