BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
May 26, 2025 at 04:46 PM
Manne en vroue, ons almal het tentpenne in ons lewens nodig. Skakel in by die Tentpenne vir Jesus Mannegroep of Tentpenne vir Jesus - Vroue Groep en word omring deur Tentpenne wat mekaar vastrek in die Gees. (Skakels vir die onderskeie groepe is onderaan elke video)
❤️ 🙏 2

Comments