BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
May 28, 2025 at 06:45 AM
*HEMELVAART* Bring jou hele gesin vir ’n lewensveranderende Hemelvaartdiens op *Donderdagaand* om *19h00*. Daar sal kinderkerk wees van Graad 1 tot Graad 7 waar ons die kinders ook gaan leer wat Hemelvaart beteken. Die familiekamer en moederskamer sal oop wees vir die kleiner kinders waar die diens op die televisies gevolg kan word. Sien jou daar!
Image from BEWEEG KERK: *HEMELVAART*  Bring jou hele gesin vir ’n lewensveranderende Hemelvaar...
❤️ 🙏 8

Comments