BEWEEG KERK
BEWEEG KERK
May 29, 2025 at 08:13 AM
*SIEN JOU VANAAND* Ons het verwarmers, lekkerste koffie en kinderkerk! 🔥 Bring jou hele gesin vir ’n lewensveranderende Hemelvaartdiens op *Donderdagaand* om *19h00*. Daar sal kinderkerk wees van Graad 1 tot Graad 7 waar ons die kinders ook gaan leer wat Hemelvaart beteken. Die familiekamer en moederskamer sal oop wees vir die kleiner kinders waar die diens op die televisies gevolg kan word.
❤️ 🙏 3

Comments