
BEWEEG KERK
June 3, 2025 at 12:24 PM
Die Genesingskursus eindig vanaand in ‘n *GENESINGSTONNEL*!
Almal en enigiemand is welkom om vanaf *20h00* vanaand deur die Genesingstonnel te kom loop en ‘n *kragdadige ontmoeting* met die Here te hê in genesing 🔥
As jy siek is…*KOM*! As jou kinders siek bly…*BRING HULLE*! As jy nie deur medisyne gesond word nie…*KOM*! As jy enigiemand ken wat deurbraak nodig het in genesing…*NOOI HULLE*!
Hy was en is en sal altyd die finale antwoord bly!
Jesus ons Geneesheer! 👑🔥
❤️
🙏
💜
15